|
Welkom by Gromar Landbou Akademie |
|

WIE IS CVO Gromar? Ons visie is "Om dinamiese leiers te wees in die Christelike opvoeding en onderrig van ons nageslag, sodat hulle ‘n verskil kan maak", daarom doen ons ons leuse gestand: WERK - GLO - WEN Hier is ons trots op ons: Leerlinge, Ouers, Personeel, Geboue, Terrein en Prestasie. Aan God die Dank en Eer! Is u bekommmerd oor u kind se toekoms? Dan nooi ons u om deel te wees van die BCVO-beweging met sy dinamiese leuse: "TER WILLE VAN ONS KINDERS" Kom sluit aan, word deel van die wenspan wat waarde kan toevoeg tot u kind se lewe! Hier is 8 goeie redes waarom u u kind aan ons kan toevertrou: |
|
Lees verder...
|
|