admin@gromar.co.za 013 262 5419

CVO Gromar

  • Welkom
  • Ons Skool
    • Geskiedenis
    • Visie en Missie
    • Akademie
    • Sport
    • Kultuur
    • Opvoedingsraad
    • Personeel
    • Hoofleiers
    • Fasiliteite
    • Skoolgelde
    • Tradisies
  • Koshuis
  • Klouter Klitsies
  • Nuusblad
  • Kontak Ons
  • CVO Gromar

Onderrig Fases

Die volgende onderrig fases word aangebied:

Pre-Primêr  (vanaf 4 maande ouderdom)
Junior Primêr (Gr 0-3)
Senior Primêr (Gr 4-6)
Junior Sekondêr (Gr 7-9)
Senior Sekondêr (Gr 10-12)

Kurrikulum

Ons leerlinge skryf jaarliks die IEB (Independent Examination Board) se matriekeksamen. IEB word by alle Universiteite in Suid-Afrika aanvaar asook by sekere oorsese Universiteite.

Lees hier meer

Vakkeuses

Die kurrikulum vir Graad 8 en 9, maak voorsiening dat die leerlinge in aanraking kom met 'n wye studieveld waarna hy/sy dan aan die einde van Gr.9 'n behoorlike keuse kan maak ten opsigte van vakke en 'n studierigting.

  • Afrikaans
  • Engels
  • Wiskunde
  • Sosiale Wetenskap:  Geskiedenis en Aardrykskunde
  • Natuurwetenskap:  Fisiese Wetenskap en Lewenswetenskap
  • Ekonomiese  en Bestuurswetenskappe: Bedryfsekonomie, Ekonomie en Rekeningkunde
  • Tegnologie: Elektrisiteit, Tegniese Tekene, Meganika, Voedselverwerking, Rekenaargeletterdheid.
  • Christelike Lewensoriëntering: Liggaamlike Opvoeding, Voorligting met Bybelonderrig as grondslag.
  • Kuns en Kultuur
  • Landboustudies

Verpligte Eksamenvakke Graad 10 - 12:

  • Afrikaans
  • Engels
  • Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
  • Christelike Lewensorïëntering
  • Christelike Godsdiensonderrig

Keusevakke Graad 10 - 11

Groep 1:
  • Fisiese Wetenskap
  • Besigheidstudie
  • Landbou Bestuurspraktyk
Groep 2:
  • RTT (Rekenaar Toepassings Praktyk)
  • Lewenswetenskap (Biologie)
Groep 3:
  • Geografie
  • Rekeningkunde
  • IGO (Ingeneurs Grafieka en Ontwerp)
  • IT (Inligtings Tegnologie)

 

Keusevakke Graad 12

Groep 1:
  • Fisiese Wetenskap
  • Besigheidstudie
  • Landbou Bestuurspraktyk
  • Gasvryheid

Groep 2:
  • RTT (Rekenaar Toepassings Praktyk)
  • Lewenswetenskap (Biologie)
  • IGO (Ingeneurs Grafieka en Ontwerp)

Groep 3:
  • Geografie
  • Rekeningkunde
  • Toerisme

Uitstappies
Uitstappies
Entrepreneurs
Entrepreneurs
Kampe
Kampe

Verrykingsprogram (Auxilium Program)

Die program word gebruik bo en behalwe die BCVO kurrikulum. Dis ’n verrykingsprogram wat deur kundige mense in skooltyd aangebied word vir Graad 1 tot 3. Dit stimuleer die brein en prikkel die belangstelling in Tale, Wiskunde en Wetenskap. Die doel van die program is om ons maats se kennis en vaardighede te verryk en te ondersteun.

 

Kopieregs © 2026 CVO Gromar. Privaatheidsbeleid | Diensvoorwaardes
Ontwikkel deur DANNEL WEB DESIGN

Admin besig met veranderinge

Admin besig met veranderinge