admin@gromar.co.za 013 262 5419

CVO Gromar

  • Welkom
  • Ons Skool
    • Geskiedenis
    • Visie en Missie
    • Akademie
    • Sport
    • Kultuur
    • Opvoedingsraad
    • Personeel
    • Hoofleiers
    • Fasiliteite
    • Skoolgelde
    • Tradisies
  • Koshuis
  • Klouter Klitsies
  • Nuusblad
  • Kontak Ons
  • CVO Gromar

Visie en Missie

  • Visie

    Visie

    CVO Gromar streef daarna om elke kind binne ‘n Christelik Gereformeerde leer deur uitnemende onderrig na sy volle potensiaal binne die Afrikaner Volkskultuur te help ontwikkel.

  • Missie

    Missie

    CVO Gromar wil deur uitnemende onderrig:

    • Aan leerlinge die geleentheid bied om as gebalanseerde Godgegewe roepingsbewuste leiers in die samelewing hul plek vol te staan.
    • Om in ‘n moderne wêreld as trotse onbeskaamde Afrikaner sy kultuur, Christelike waardes en etos uit te leef.

Kopieregs © 2026 CVO Gromar. Privaatheidsbeleid | Diensvoorwaardes
Ontwikkel deur DANNEL WEB DESIGN

Admin besig met veranderinge

Admin besig met veranderinge