admin@gromar.co.za 013 262 5419

CVO Gromar

  • Welkom
  • Ons Skool
    • Geskiedenis
    • Visie en Missie
    • Akademie
    • Sport
    • Kultuur
    • Opvoedingsraad
    • Personeel
    • Hoofleiers
    • Fasiliteite
    • Skoolgelde
    • Tradisies
  • Koshuis
  • Klouter Klitsies
  • Nuusblad
  • Kontak Ons
  • CVO Gromar

Kultuur

Die skool skakel aktief in by Gromar se kultuurkalender wat die Afrikaner se eie kultuurdae gedenk. Skoolkonserte en ‘n aktiewe kultuurvereniging vorm alles deel van die skool se kultuurprogram. Buiten die skool se interne kultuuraktiwiteite kan kinders ook d.m.v. literêre werke, prosa, poësie, musiek, drama en redenaarskompetisie kwalifiseer om na BCVO se landswye Gala-aand uitgenooi te word. Geskiedenistoere word ook gereeld deur die skool onderneem.

Skoolkoerant
Bybelkennis
Redenaars
Kultuurfees
Konsert

Besoek gerus ons Facebookblad vir 'n volledige foto argief.

 

Besoek...

Kultuur Aktiwiteite

Bybelkennis (Rondes 1 - 3)

Redenaars (Skool, Streek en Nasionaal)

Kultuurfees (Streek en Nasionaal)

Beeldende Kunste

Literêre werk (Afr, Eng, Duits)

Kopieregs © 2026 CVO Gromar. Privaatheidsbeleid | Diensvoorwaardes
Ontwikkel deur DANNEL WEB DESIGN

Admin besig met veranderinge

Admin besig met veranderinge