admin@gromar.co.za 013 262 5419

CVO Gromar

  • Welkom
  • Ons Skool
    • Geskiedenis
    • Visie en Missie
    • Akademie
    • Sport
    • Kultuur
    • Opvoedingsraad
    • Personeel
    • Hoofleiers
    • Fasiliteite
    • Skoolgelde
    • Tradisies
  • Koshuis
  • Klouter Klitsies
  • Nuusblad
  • Kontak Ons
  • CVO Gromar

Sport

CVO Gromar beplan self byeenkomste op Interhuis vlak, maar die BCVO-Sportraad reël en koördineer sportaktiwiteite op streeks- en landswye vlak. Die CVO skole kry ook geleentheid om as een beweging aan die Bokkieweek deel te neem. Sportaktiwiteite sluit die volgende sportsoorte in; atletiek, rugby, netbal, krieket, hokkie, landloop, skaak en tennis. Daar word gepoog om aan elke kind die geleentheid te gee om aan sport deel te neem. Hierdie blootstelling gee aan ons leerlinge toegang om op die hoogste vlak deel te neem.

Stappe van Prestasie in sportsoorte:

Atletiek/Hokkie/Landloop/Skaak/Tennis

Huissport / Tuis
Oos-Transvaal
SA’s Landswyd

Rugby/Netbal/Krieket

Vriendskaplik
Streek
Winterspele / Somerspele (krieket)
Bokkieweek

Atletiek
Krieket
Netbal
Landloop
Hokkie
Rugby
Skaak
Tennis

Besoek gerus ons Facebookblad vir 'n volledige foto argief.

 

Besoek...

Kopieregs © 2026 CVO Gromar. Privaatheidsbeleid | Diensvoorwaardes
Ontwikkel deur DANNEL WEB DESIGN

Admin besig met veranderinge

Admin besig met veranderinge