admin@gromar.co.za 013 262 5419

CVO Gromar

  • Welkom
  • Ons Skool
    • Geskiedenis
    • Visie en Missie
    • Akademie
    • Sport
    • Kultuur
    • Opvoedingsraad
    • Personeel
    • Hoofleiers
    • Fasiliteite
    • Skoolgelde
    • Tradisies
  • Koshuis
  • Klouter Klitsies
  • Nuusblad
  • Kontak Ons
  • CVO Gromar

Tradisies En Volkseie

Tradisies
Tradisies
Volkseie
Volkseie

Ons Tradisies

Graad 1 Klok-lui: Elke nuwe graad-eentjie kry kans om die klok te lui op hul eerste dag in die 'grootskool'

Graad 7: Leerlinge kry die geleentheid om hul sport hemde volgens skool-kleure te laat maak.

Graad 7 Afsluiting: Leerlinge gaan aan die einde van hul gr. 7 jaar op 'n uitstappie om die voltooiing van hul laerskool loopbaan te merk

Graad 8 Slotseremonie: 'n Slot word gehang as teken dat hiedie leerlinge nou volwaardig deel is van die CVO Gromar se hoërskool

Graad 12 Slotseremonie: Leerlinge knip hul slot af as teken dat hul nou skool verlaat

Graad 12 Kerkdiens: Afsluiting van leerlinge se matriek jaar

 

Volkseie dae

27 Februarie Majubadag

6 April Stigtingsdag / Van Riebeeckdag

31 Mei Bittereinderdag

16 Junie Konsentrasiekampdag

14 Augustus Taaldag

24 Augustus Bartolomeusnag

10 Oktober Heldedag / Krugerdag

27 Oktober Hervormingsdag

16 Desember Geloftedag

Kopieregs © 2026 CVO Gromar. Privaatheidsbeleid | Diensvoorwaardes
Ontwikkel deur DANNEL WEB DESIGN

Admin besig met veranderinge

Admin besig met veranderinge